Francois Lamprech - Nuwe Lewe Nuwe Wyn
Tono: Original
[Intro]
E C#m A F#m B E
[Vers 1]
E A
In die stof van ons lewe hier
F#m B
Word ons genooi om fees te vier
E C#m
Jesus self nooi ons in
A F#m B E
Om te deel in die lewe wat Christus bring
[Vers 2]
E A
Ek kan niks na die tafel bring
F#m B
Buiten sonde het ek veels te min
E C#m
Al wat my ân plek hier gee
A F#m B E
Is dat Jesus vir my skink
[Koor]
E A
U gee nuwe lewe, U gee vir my
F#m B
Nuwe wyn wat ons vrylik kry
E C#m
Hierdie wyn lyk net soos bloed
A F#m B E
Die bloed van U Seun wat my bevry
[Vers 3]
E A
U breek die brood, U deel die wyn
F#m B
U laat Uself vir sondaars ly
E C#m
En ekself wat kan ek gee
A F#m B E
Vir die lewe wat U met nagaal bring?
[Koor]
E A
U gee nuwe lewe, U gee vir my
F#m B
Nuwe wyn wat ons vrylik kry
E C#m
Hierdie wyn lyk net soos bloed
A F#m B E
Die bloed van U Seun wat my bevry
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Francois Lamprech - Nuwe Lewe Nuwe Wyn
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Misc Your Songs
1Freestyle - I Wanna Kiyo You
2Adam Smyth - Memory Lane
3Nbn - All I Want
4Lexter - Hey Friend
5Jhay Ehidio - Oh
6Jhay Ehidio - Nagtatanong Lang
7Jibberish
8Fredricks Freddy - You Stanky Ho
9Jhay Ehidio - Huling Paglalakbay
10Jenna - Home To Me
11Weissman Joe - Honey Hill
12Mcintyre Michelle - Probation
13Gareth Ritchie - How Do You Know
14Shanon Kwee - Marys Song The Birth Of Jesus Reprise
15Jhay Ehidio - Sana Nga
16Krazy6446 - World Of Imaginary
17The Mabble Song
18Jhay Ehidio - The Joy Of Being Together
19Rune Finne - So I Turned
20Adam Smyth - My Girl With Blonde Hair
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión