Francois Lamprech - Vir Ewig Sing
Tono: Original
[Vers 1]
E B A E
Voor die son en voor die maan Voor die sterre skyn
B A C#m
Hy was Lig voor lig bestaan Daar was Hy
B A C#m B A
Ewig Heer- daar was Hy, ewig Heer
E B A E
Hy wat was en Hy wat is Hy sal wees
B A C#m
Ewigheid kom maak ân huisân huis in ons
B A C#m B A
Ewigheid- bly in ons- Ewigheid
[Koor]
E B F#m A
Ons sal sing ons sal dans want ons Koning het
E B F#m
Gekom Hyât oorwin so ons sal sing
A E B A
Van Hom sing tot al die nasies antwoord gee
E B A
Sing tot al die nasies antwoord gee
[Vers 2]
E B A E
Stemme ruk die donker oop, die Koning leef!
B A C#m
Meer as net ons woorde hoor, ons lewens Heer
B A C#m B A
Here hoor, ons lewens Heer, Here hoor
[Koor]
E B F#m A
Ons sal sing ons sal dans want ons Koning het
E B F#m
Gekom Hyât oorwin so ons sal sing
A E B A
Van Hom sing tot al die nasies antwoord gee
E B A
Sing tot al die nasies antwoord gee
[Einde]
E B F#m A E
Ons sal sing en ons sal dans want die Koning het gekom
B F#m A E
Hyât oorwin en ons sal sing tot die wereld ons kan hoor
E B F#m A E
Ons sal sing en ons sal dans want die Koning het gekom
B F#m A E
Hyât oorwin en ek sal sing tot die wereld my kan hoor
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Francois Lamprech - Vir Ewig Sing
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Misc Your Songs
1Freestyle - I Wanna Kiyo You
2Adam Smyth - Memory Lane
3Lexter - Hey Friend
4Nbn - All I Want
5Jhay Ehidio - Oh
6Fredricks Freddy - You Stanky Ho
7Jhay Ehidio - Nagtatanong Lang
8Jibberish
9Jhay Ehidio - Huling Paglalakbay
10Weissman Joe - Honey Hill
11Jenna - Home To Me
12Mcintyre Michelle - Probation
13Gareth Ritchie - How Do You Know
14Jhay Ehidio - Sana Nga
15Shanon Kwee - Marys Song The Birth Of Jesus Reprise
16Adam Smyth - My Girl With Blonde Hair
17Jhay Ehidio - The Joy Of Being Together
18Krazy6446 - World Of Imaginary
19The Mabble Song
20Rune Finne - So I Turned
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión