Letra
Ver letra con acordes
[Vers 1]
Loof die Heer HY is goed
Loof Sy heilige Naam
Laat alles in die groot heelal
Die Here loof
[Koor]
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
[Vers 2]
Hy’t my sonde vergeef
En Hy maak my Sy kind
Laat alles in die groot heelal
Die Here loof
[Koor]
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
[Vers 3]
Loof o hemel die Heer
Al die engele saam
Laat alles in die groot heelal
die Here loof
[Koor]
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
Loof die Heer HY is goed
Loof Sy heilige Naam
Laat alles in die groot heelal
Die Here loof
[Koor]
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
[Vers 2]
Hy’t my sonde vergeef
En Hy maak my Sy kind
Laat alles in die groot heelal
Die Here loof
[Koor]
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
[Vers 3]
Loof o hemel die Heer
Al die engele saam
Laat alles in die groot heelal
die Here loof
[Koor]
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag