Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie
Koos Kombuis
Cifras



CANÇÃO TRANSPORTADA 11 meios-tons

Alterar tons
Americano Latino

Alterar TOM
-1 +1

Tela Dividida Impressão FAQ

+A
-A
Fa#

Gister was jy my vriend gewees

Toe moes ek in 'n dagblad lees
        Si
Jy't my skoonfamilie sleggese^
          Fa#
En jy wil al my spaargeld ook nog he^


Jou vierde vrou het jou so pas verlaat
jy wil nou nooit meer oor haar praat
Dik gerook van die goedkoop zol
Sit en stuur jy e-posse die wereld vol

KOOR:
Sol#m
O moenie huil nie, o moenie ween nie
Mi
O moenie dink jy is die enigste een nie
Do#
Jy was nog nooit rerig alleen nie
Fa#                   Si                 Do#
Jy was nog nooit in Langstraat as dit reen nie


Jy dink mos jy't vreeslik seergekry
Jy glo jy's al ou wat so ly
Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat
Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat

Daar's orals moord en oorlog in die nag
Daar's commuters wat vir trein wag
Ken jy die hongersnood in Bangladesh?
Weet jy van mense wat in karre crash?

KOOR:

BRUG:
Mibm
Jy't my een keer te veel teleurgestel

Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel
Si
Die kampvuur le^ vol koue as
             Do#    Si                  Fa#
Daar's dooie kole waar ons vriendskap was


Die lug is nie net een soort blou nie 
Die heelal draai nie net om jou nie
Mo^re is mos nog 'n dag
Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag

KOOR:
Toque uma música aleatória de Koos Kombuis



CIFRAS

Violão UKELELE
G
C
Am
F
D
Em



COMENTÁRIOS

Ainda não há comentários,

Escreva o primeiro!

Escreva um comentário ou pergunta sobre esta música




Mais músicas de Koos Kombuis

  • Liefde Uit Die Oude Doos
  • Atlantis In Jou Lyf
  • Lady Van Die Bodorp
  • Bicycle Sonder N Slot
  • Hartseer Land
  • Lalie
  • Valerie
  • Jaar In Die Son
  • Johnny Is Nie Dood Nie
  • Sestien Jaar
  • Springbokheld
  • Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie
  • Travel In Staail
  • Seguinte

    G
    C
    Am
    F
    D
    Em

    Nuestro servidor se demoró 0.04 segundos en generar esta página. Eso fue realmente muy rápido!