Klein Tambotieboom
Tono: Original
Capo op 5
D G
As die donker my kom haal
A D
En die here my nie soek nie
Bm G
As die osoonlaag vergaan
A
En in 'n kandelaar van sterre val
D G A D
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A D D A Bm
En strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm A D
Jy het nie 'n graad nie
A Bm A D
En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie
Bm Em
Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar
D A
En die verte in van 'n krans af te staar
G Em
Die gelukkigste wat ek ooit was
D A
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
G
Die wind sing my naam
Em G A
En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
D G
As die donker my kom haal
A D
En die here my nie soek nie
Bm G
As die osoonlaag vergaan
A
En in 'n kandelaar van sterre val
D G A D
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A D D A Bm
En strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm Em
Geïsoleer in donderweer
D
Ver van die wolkekrabbers
A G Em
Net die atmosfeer wat aan ons kleef
D A
En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek
G
Jy weet ek het nie
Em
Jy weet ek het nie
D A
Ek het nie 'n agenda nie
G Em
Die gelukkigste wat ek ooit was
D A
Op die naat van my rug in die natuurreservaat
G
Die wind sing my naam
Em G A
En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag
SOLO
D G
As die donker my kom haal
A D
En die here my nie soek nie
Bm G
As die osoonlaag vergaan
A
En in 'n kandelaar van sterre val
D G A D
Begrawe my hart op Klein Tambotieboom
Bm G A D
En strooi my as oor die Bosveld-horison
Bm G A D
En strooi my as oor die Bosveld-horison
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Klein Tambotieboom
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Die Heuwels Fantasties
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión