Hardloop In Die Veld In
Tono: Original
Artist: Joshua na die reen
Album: Joshua na die reen
Song: Hardloop in die veld in
Year: 2013
Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=aAZXvmflU4o
Original Key: G major
[Verse 1]
G Amin7
Breek in my
Emin7
Die vensters uit hul rame
C2
Die deure uit hul mure
Dsus D
Die mure uit ons harte
G
Verskoon my
Emin7
As die son ondergaan
C
Is die enigste plek waar ek wil wees
Dsus D
Waar die sterre hemel hang
[Interlude]
G G G G
[Verse 2]
G
Verwilder my
Amin
Dat jou geld en jou sisteme
C
Skryf verwagting uit my woordeskat
D
Maak afwagting my lewe
G
Herinner my
Amin Emin
Aan die struikel in my spore
F G Amin
En as ek soms vergeet
Dsus D
Laat my wees wat ek belowe
[Chorus]
C G
En ek hardloop in die veld in
D Emin
As die stad my begin pla
C G
En ek staar soms na die sterre
D
En my hart begin te faal
C G
Want hoeveel keer moet ek dit leer
D Emin
Dat die lewe oor soveel meer gaan
C G
As 'n gejaag na wind
D
In die reen wil ek verdwaal
[Interlude]
G Amin G/B C
[Verse 3]
Emin D G
Tyd belowe my
G
Alles wat ek van jou maak
C
Sal wakker in my drome raak
D
Die oomblikke wat sin maak
C/E D/F#
Spring met my
G C
Oor die afgrond wat my onderkry
Amin
Die vrees in my waarteen ek stry
D
Sal agter bly
[Chorus]
C G/B
En ek hardloop in die veld in
D Emin
As die stad my begin pla
C G/B
En ek staar soms na die sterre
D Emin
En my hart begin te faal
C G/B
Hoeveel keer moet ek dit leer
D Emin
Dat die lewe oor soveel meer gaan
C G/B
As 'n gejaag na wind
D G
In die reen wil ek verdwaal
[Outro]
C G D
Oh oh oh, vir die hart van 'n vry man
C G/B D
Oh oh oh, vir die hart van 'n vry man
C
En ek hardloop in die veld in (oh oh oh)
G D
(vir die hart van 'n vry man)
C G/B D
Oh oh oh, vir die hart van 'n vry man
C
En ek hardloop in die veld in (oh oh oh)
G D
(vir die hart van 'n vry man)
C
En ek staar soms na die sterre (Oh oh oh)
Dsus
vir die hart van 'n vry man)
D G
In die reën wil ek verdwaal
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Hardloop In Die Veld In
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de joshua na die reen
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión