Met Jou Aan My Sy
Tono: Original
[Intro]
F A Bb F F C F C7
[Verse 1]
F A Bb F
Ooh, Daar's 'n lied in my hart met jou aan my sy.
C7
Daar is hoop , daar is vreugde vanaand.
F F7 Bb Bbm
En ek voel soos 'n koning met jou aan my sy
F C7 F C7
Daar is alles wat net mooi is vanaand.
[Verse 2]
F A Bb F
Soos ons stap in die stofpad, hand aan hand verby
C7
al die swaarkry van ons volk en ons land.
F F7 Bb Bbm
en ek sien my koningin en die liefde wat sy bring.
F C7 F
Sy laat die storms en die swaarkry verdwyn.
[Chorus]
C C7 F
Ooh, elke oomblik saam met jou is hemel om te hou.
C7 F
Elke soenjie, elke drukkie is genade saam met jou.
Bb Bbm
En ek voel soos 'n koning met jou aan my sy.
Bb F C7 F C7
Daar is alles wat net mooi is vanaand.
[Verse]
F A Bb F
Daar's 'n lied in my hart met jou aan my sy.
C7
Daar is hoop , daar is vreugde vanaand.
F F7 Bb Bbm
Ja ek voel soos 'n koning met jou aan my sy
F C7
Daar is alles wat net mooi is,
F C7
Ooh, alles wat net mooi is,
F C7 F
Ja, alles wat net mooi is vanaand.
[Outro]
F A Bb F F C F
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Met Jou Aan My Sy
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Les Javan
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión