Wasserfal - Suikerbossie
Tono: Original
To all afrikaans fans...
Intro: A F#m A D
A
Al sou jy dalk eendag by ân ander man slaap
F#m
En party keer my ore van my kop af praat
D
Jyâs ân teelepel suiker jyâs ân handvol kaneel
A
Jyât my hart gesteel
A
Trane loop oor jou wang soos wyn
F#m
Jou drome is groot maar jou wereld is klein
D
Daarâs ân boek vol dinge wat ek wil se
E A
En suikerbos ek wil jou he
A E D
Suikerbos ek wil jou he
A D
Ons kan droom van ân huis wat ver oor die blou berge le
F#m
In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan
E A
Ek en my suikerbossie saam
A
Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf
F#m
Van die maan wat dans oor jou sagte lyf
D
En die son wat sing oor jou sagte mond
A
En my dag sal kom
A
Het ek jou vertel dat ek jou wil he
F#m
En val al die dinge wat ek jou wou se
D
Maar dis ân ander man wat nou langs jou le
E F#M
En suikerbos ek wil jou he
F#m E
Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie
D
Ek gaan ry deur die nag, deur die reen, deur die wind
E
Tot naby jou
A E D
Suikerbos ek wil jou he
A D
Ons kan droom van ân huis wat ver oor die blou berge le
F#m E D
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak
E D
Ek en my suikerbossie
E D
Ek en jy suikerbossie
E A
Ek en my suikerbossie saam
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Wasserfal - Suikerbossie
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Misc Unsigned Bands
1Gateway College Of Evangelism - You Hold My World
2Ruper Ordorika - Zaindu Maite Duzun Hori
3Triad - Istimewa
4Pasabordo - Quisiera
5Goma - Still I Wake Up In The Morning Thinking Of You
6Australian Blonde - Chup Chup
7Alton Ellis - Im Still In Love
8Iskander - A Labio Dulce
9Ortigoes - Serpente De Fogo
10Belle 9 - Sumu Ya Penzi
11Isabel Arroyo - El Cuerpo Del Deseo
12The Woolpackers - Hillbilly Rock Hillbilly Roll
13Measures Desperate - Let Go
14Jack Scott - Geraldine
15Freedom - Mulanya Disini
16Pop Tops - Mammy Blue
17Lestari - Mahligaimu Dari Airmataku
18Percasis Sma Kolese Kanisius - Masa Masa Perkenalan
19Nico Stai - One October Song
20Endou Kenji - Bob Lennon
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión