Francois Lamprecht - Koninkryk
Tono: Original
[Verse 1]
G
Woorde te min om ooit te kan se
Em
Waarvoor God hier op aarde Sy lewe kom gee
D C
So laat Heer my lewe die wereld dan leer
G
Dat U meer is as woorde U alles is Heer
G
Ek staan in ân wereld vol kinders op straat
Em
In ân land vol van mense wat almal kan haat
D C
Waar vrees ons kan blind los vir ander se seer
G
Is dit Jesus se hoop wat my oë kan genees
G
Ek staan op vir liefde vir lewe vandag
Em
Ek staan op vir woorde en dade met krag
D C G
My hande my voete my lewe my Heer wil ek gee
[Verse 2]
G
Ek staan want ek leef in U koninkryk Heer
Em
En ekâs deel van U antwoord op ander se seer
D C
So laat Heer my lewe die wereld dan leer
G
Dat U meer is as woorde U alles is heer
G
Ek staan in ân wereld vol mense met vrees
Em
Vir misdaad vir more om eensaam te wees
D C
En mense wat glo dat hul niks meer verdien
G
Ek sal staan dat hul Jesus U liefde kan sien
G
Ek staan vir die Koninkryk van God die Heer
Em
Wat altyd en ewig oor my sal regeer
D C G
Vir U heilige Naam vir U sal ek staan Uâs my Heer
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Francois Lamprecht - Koninkryk
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Misc Your Songs
1Freestyle - I Wanna Kiyo You
2Adam Smyth - Memory Lane
3Nbn - All I Want
4Lexter - Hey Friend
5Jhay Ehidio - Oh
6Jibberish
7Jhay Ehidio - Nagtatanong Lang
8Fredricks Freddy - You Stanky Ho
9Jhay Ehidio - Huling Paglalakbay
10Jenna - Home To Me
11Weissman Joe - Honey Hill
12Mcintyre Michelle - Probation
13Gareth Ritchie - How Do You Know
14Shanon Kwee - Marys Song The Birth Of Jesus Reprise
15Jhay Ehidio - Sana Nga
16Krazy6446 - World Of Imaginary
17The Mabble Song
18Adam Smyth - My Girl With Blonde Hair
19Jhay Ehidio - The Joy Of Being Together
20Rune Finne - So I Turned
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión