Francois Lamprecht - Vrede Is Hier
Tono: Original
[Vers 1]
G Em
Aan die minste van die minste aan ander net soos ons
C D G
Aan sondaars wat geval het en die pad van God verloor
Em G
Vir die rykes en die armes vir die wat ons vermoor
C D G
Met ons selfsug en ons woorde, verskyn ân engelkoor
[Koor]
G
Vrede is hier
Em
Vrede is hier vanaand
C D G
Vir ân wêreld van seer- Vrede is hier vanaand
[Vers 2]
G Em
In die donker van ons wêreld word die nag die kersfees Kind
C D G
Vir elke mens op aarde met die goeie nuus gebring
Em G
In ân wêreld vol van hartseer in ân wêreld vol van seer
C D G
Bring die Lig vir ons die Liefde wat ons harte kan genees
[Koor]
G
Vrede is hier
Em
Vrede is hier vanaand
C D G
Vir ân wêreld van seer- Vrede is hier vanaand
[Vers 3]
G Em
Vrede wat kom leef in die bloed van hierdie seer
C D G
Bring genesing vir die wonde bring genade op ons neer
Em G
En die Redder word gebore om die Lig vir ons te wees
C D G
Sodat ons kan deel ons lewens, sodat ander vreugde leef
[Koor]
G
Vrede is hier
Em
Vrede is hier vanaand
C D G
Vir ân wêreld van seer- Vrede is hier vanaand
[Brug}
G Em
Engele sing in die donkerste nag
C D G
Van ân nuwe begin wat die heelal op wag
[Koor]
G
Vrede is hier
Em
Vrede is hier vanaand
C D G
Vir ân wêreld van seer- Vrede is hier vanaand
Em
Vrede is hier
G
Vrede is hier vanaand
C D G
Vir ân wêreld van seer- Vrede is hier vanaand
Inicio
Desde la mitad
Acordes de Francois Lamprecht - Vrede Is Hier
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Misc Your Songs
1Freestyle - I Wanna Kiyo You
2Adam Smyth - Memory Lane
3Nbn - All I Want
4Lexter - Hey Friend
5Jhay Ehidio - Oh
6Jhay Ehidio - Nagtatanong Lang
7Jibberish
8Fredricks Freddy - You Stanky Ho
9Jhay Ehidio - Huling Paglalakbay
10Jenna - Home To Me
11Weissman Joe - Honey Hill
12Mcintyre Michelle - Probation
13Gareth Ritchie - How Do You Know
14Shanon Kwee - Marys Song The Birth Of Jesus Reprise
15Jhay Ehidio - Sana Nga
16Krazy6446 - World Of Imaginary
17The Mabble Song
18Jhay Ehidio - The Joy Of Being Together
19Rune Finne - So I Turned
20Adam Smyth - My Girl With Blonde Hair
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión