Almal Hier Tesaam
Tono: Original
[Verse 1]
E
Ons is almal hier tesaam
E/D# Bsus2
vergader in Sy naam verheerlik Hom
F#m
Tot die dood was Hy getrou
Bsus2 E
en daardeur is ons nou Sy eiendom
G#m
Laat ons maak soos Hy ons sê
F#m
mekaar steeds lief te hê
A B
en Hom bo alles eer
E B E
Loof Hom, Christus, die Heer
[Chorus]
E C#m B
Halleluja, ek kan nie sonder U nie
E A B
Halleluja, ek sal nie stilbly nie
C#m A B
Halleluja, daar is geen ander naam nie
G#m B A E
as Jesus Christus die Heer
[Verse 2]
E
Ons is almal hier tesaam
E/D# Bsus2
verenig in Sy naam verheerlik Hom
F#m
Maak ons hart en mond en hand
Bsus2 E
ons kragte en verstand U eiendom
G#m
Hou ons lewend deur U Gees
F#m A B
dat ons U lief kan hê en U bo alles eer
E B E
Jesus, Christus, die Heer
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Almal Hier Tesaam
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Retief Burger
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión