Halley Se Komeet
Tono: Original
For some Afrikaans People
South African Artist
---------------------------------
Robbie Wessels - Halley Se Komeet
---------------------------------
Standard Tuning
Intro: Am G F
Am G F
As ek net meer kan droom
Am G
Van die wind in die takke
Am G F
Van die ou wilgerboom op die plaas
Am G F Am G
Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk
Am G F
Saam met Remi te huil vir oulaas
Koor:
Am F
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
C G
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
Am F
Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
C G
Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
Am F
Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
C G
As Heidi se oupa net sy snor wil trim
Am F
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
C G
Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel
C F C
Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
F C
Smelt vir ons kaas in die pan
F C F C
Vertel vir my weer hoe kry Heidi so seer
F C G
En waar kom Tautau vandaan
Am G F
As ek net weer kan glo
Am G
Soos 'n kind kan vertrou
Am G F
Daar is engele daar bo wat ons bless
Am G F
As ek net weer kan kyk
Am G
Hoe die vlei begin loop
Am G F
En hoe jou mielies weer mooi lyk John West
Koor:
Is Remi se apie dan dood
Of speel hy nogsteed toneel
Pa is Nonna al terug
Is dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel
Koor:
Woorde en musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Halley Se Komeet
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Robbie Wessels
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión