#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author s own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##
Song: Voete van Johannesburg
Groep: dDisselblom
Album: Goud en Marog
Getab deur: Frostie
Voete van Johannesburg - dDisselblom
INTRO:
Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
En n lyf in die na nag koue
Buite brand winter vure
En aan die binnekant begin...
Beginne dit ook te reen
Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
En vrolike vars vriende
Elke dan en wan en nou
En emosies op n soektog na iets
Jy nie geweet het jy na soek nie
KOOR:
Vir elke alchie, elke junkie
Space kadet en buttonhead
Vir elke alchie, elke junkie
Space kadet en buttonhead
Vir elke alchie, elke junkie
Space kadet en buttonhead
Sit in stilte, word n vroedvrou
Stukkies dood, geleen op apro
Gee my Old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
Suutjies soos spioene
Kom die kinders van die nag nou
Maar ontydig soos soldate
So bom die bleekwit nuwe dae
Gee my old Brown Sherry
Om my hand vas te hou
Vir die honger dooie hart
Wat die groter dors onthou
En met sonar stuur die stad sy bagasie???? (Help my met die lyn asb! Ek het nie n clue nie!)
Net-net nog sy voete
KOOR:
BRUG:
En hier sit ons nou
Elkeen met n hangover en skuldgevoel
En n bottel Old Brown Sherry en n hart in die hand
Stywer vas te hou, stywer vas te hou
Teen die voete van Johannesburg
KOOR:
Woorde en musiek deur Anton Goosen
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ek weet dis Anton Goosen se song, maar sy goed mag mos nie op die net verskyn nie.
Geniet dit, dis n puik song. E-mail my gerus by
[email protected]
---------------------------
This file passed through:
Absolute Tabs
http://www.tabs.co.za
---------------------------