×
×
5x
Tamaño
Altura
Auto-Scroll

Pille Vir Kersfees

Die Heuwels Fantasties

jique 1,195 Die Heuwels Fantasties Pille Vir Kersfees
Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk 
afwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink.

Pre Verse:  F#min

    
Dis snaaks hoe hierdie gebou
 
Sy arms om my en jou kan toevou
        
Terwyl die elektriese wolk kombers

Kom sweef oor die platberg en
        
Ons veilig vashou
                        
Om die brandstigting te aanskou



Ek soek pille vir Kersfees

Vir my gekerfde senuwees
 
Niks wat  n tydjie by die see

Nie kan genees
          
Maar wie soek pille vir Kersfees?
                         
Hang af by wie se huis ek gaan wees
                 
n Prys promosie fenomeen
   
So baie om voor dankbaar te wees

Alomteenwoordig,
Jou naasbestaande eis
Verdraagsaamheid,
Maar tree oorbodig op
In hierdie tyd van samesyn
Stralejakker, spyseniere,
Bacchus en al sy vriende

Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat  n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees


       
As jou tuiste is

Waar jou hart is

Wat wil dan hier uitbreek

Uit my borskas uit
      F#min
Geneties gelaai om te ontsnap
              
Die plasma wat spoeg

n Wemelende massa

Te veel skade aangedoen



Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat  n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees

Relacionados

Letras más leídas de Die Heuwels Fantasties

Inicia sesión para guardar esta canción en favoritos

Iniciar sesión