Letra
Ver letra con acordes
[Vers 1]
Donker nag kan kom, daar’s in ons nou niks meer vrees vir hom
Daar’s ’n nuwe dag wat breek, met ’n kruis, op die horison wat skyn!
Laat daar lig in donker wees, ons Jesus vir ’n honger wereld leef
Met ’n lewe deur die Gees, U Krag, sal ons mense wees wat skyn!
(Koor)
Sien die Lig sien die Lig wat skyn, sien die Ster wat altyd brand
Sien die Vuur in my
Dis ’n lewe in die lig, waar die donker voor ons vlug
Laat ons nuwe lewe SKYN!
[Vers 2]
Laat daar hoop en vreugde vloei, ons lewens soos ’n lig in donker groei
As ons elke vlam laat brand, sal ons sien, hoe die hele wereld SKYN!
[Brug]
Ontwaak ontwaak uit die donker waar ons slaap
Ons is mense wat gemaak is om die lig van God te dra