[Vers 1]
Jammer Heer, hierâs ek weer
Weer geval net soos, verlede keer
Jammer Heer, klink so leeg
Nog verskonings vir, nog ân keer
[Pre koor]
Hierdie hart bly in ân wegloop kind
Wie se lewe wys, ek moet my God nog vind
[Koor]
Ek is nie goed nie ek het net sonde
Ek is nie skoon nie ek het net skuld
Maar ewig bly U God
As ek kom buig is dit met vrees
Wat ek erken dat ek niks kan wees
Maar ewig bly U God, ewig bly U God
[Vers 2]
Jammer Heer, so gou vergeet
Dieselfde skuld net nou nog, soveel meer
Ekâs moeg bely, ekâs moeg beloof
Wat help vergifnis, as ek net weer val
[Koor]
Ek is nie goed nie ek het net sonde
Ek is nie skoon nie ek het net skuld
Maar ewig bly U God
As ek kom buig is dit met vrees
Wat ek erken dat ek niks kan wees
Maar ewig bly U God, ewig bly U God
[Pre koor]
Hierdie hart bly in ân wegloop kind
Wie se lewe wys, ek moet my God nog vind
[Koor]
Ek is nie goed nie ek het net sonde
Ek is nie skoon nie ek het net skuld
Maar ewig bly U God
As ek kom buig is dit met vrees
Wat ek erken dat ek niks kan wees
Maar ewig bly U God, ewig bly U God
[Einde]
Genade onbeskryflik groot, het U aan my bewys
Verlore kind ân wegloop kind, weer in die Vaderhuis
Verlore kind U wegloop kind, maar ewig bly U God