Nuwe Generasie
Onbeskaamd
[Verse 1]
Daar is n nuwe generasie Wat opstaan in ons land
Hulle kreet is Jesus Hulle harte is aan die brand
Hulle voete is bereid Om te loop waar Jesus loop
Hulle harte is bereid Om te glo in God se woord
[Chorus]
Daar s n nuwe generasie in ons land
Hulle glo in Jesus Hulle glo in sy naam
Daar s n nuwe generasie in ons land
Hier kom ons hier kom ons n Nuwe generasie
[Verse 2]
Ons is die nuwe generasie Wat opstaan in ons land
Ons kreet is Jesus Ons harte is aan die brand
Ons voete is bereid Om te loop waar Jesus loop
Ons harte is bereid Om te glo in God se woord
[Bridge]
Mense wat roep na Jesus Mense wat soek na Hom
Mense wat roep na Jesus Mense wat soek na Hom