Meisie Sonder Sokkies
Tono: Original
Capo op die 1ste balk
INTRO: G C G C G Em C D
G C G C
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes �n toktokkie
G Em C D
Ek droom van �n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies
G C G C
Nes �n bicycle sonder sy klokkie, nes �n lollypop sonder sy stokkie
G Em C D
Nes �n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie
C D G C D G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C D G Em
More kom daar �n groot geluk
C D G C G C G Em C D
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
G C G C
Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie
G Em
Ek droom van jou voor die sendingkerk
C D
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
G C
Bokkie met die blou doek op jou koppie
G C
Die klokkie in my hart wil okkie stoppie
G Em
Vanaand sing ek soos 'n bok wat bl�r
C D
want die verlange hou nooit oppie
C D G C D G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C D G Em
More kom daar 'n groot geluk
C D G C G C G Em
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
C D
Dan staan sy, o dan staan sy ier langs
G C G C
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie
G Em C D
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies
C D G C D G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C D G Em
More kom daar 'n groot geluk
C D G
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Meisie Sonder Sokkies
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de David Kramer
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión