Sonneblom Uit Bethlehem
Tono: Original
Laurika Rauch - Sonneblom Uit Betlehem
--------------------------------------
A
Nog 'n somerson Kersfees
D
Want die Koningskind verjaar
F#m
Ek skryf vir jou uit die noorde
D E
En sal die posduif vra
A
Sal hy gaan draai in die suide
D
By die berg en die see
F#m
En daar waar my liefde kaalvoet loop
D E A
Die nota vir jou gee
Koor:
A D
Ek bring vir jou 'n sonneblom
E F#m
uit Bethlehem
D A E
En gee dit water op Bloemfontein
A D
Uit Hanover bring ek kappertjiesaad
F#m D
Uit die tuin van nr. 3 Darlingstraat
A F#m E A
En hanepoot druiwe uit die Paarlvallei
A
Nog 'n somerson Kersfees
D
Want die Koningskind verjaar
F#m
Die suiderkruis my kompas
D E
En 'n eng'le koor ry saam
A
En my hart gesels langsaam
D
Oor die liefde en ek weet
F#m
Die herberg lê om die draai
D E A
Jy wag vir my by die see
Koor x2
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Sonneblom Uit Bethlehem
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Laurika Rauch
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión