Liedjie Vir Jou
Tono: Original
Artist: Jannie du Toit
Song: Liedjie vir jou
Album: Die Eggo Van Jou Oë
Year:
Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=CAO-pRYuN4Y
Original Key: G major
[Intro]
G Gmaj7 C G Dsus G
G Gmaj7 C Amin G D/F# Emin D C G
[Verse 1]
G Bmin C G
Ek dink vanaand aan jou, en aan die Wildekus se golwe
G Bmin C D
Ek dink vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
G D/F# Emin D C G
Ek dink aan rotskastele, watervalle na benede
G C D G D7
En beestepadjies sukkel oor die rand
[Chorus]
G Gmaj7 C
En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
D Dsus D G C G
Ek weet dat jy die woorde sal verstaan
G Gmaj7 C Amin
Ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
D Dsus D G
En ek weet dit sou weer ân vonkel in jou oë bring
[Interlude]
G Gmaj7 C D
[Verse 2]
G Bmin C G
Ek dink vanaand aan jou, en aan die Visriviervallei
G Bmin C D
Ek dink vanaand aan jou, en aan sy kronkel kronkel kronkel
G D/F# Emin D C G
Ek dink aan stroomversnellings, aan die koue winternagte
G C D G D7
En kampvuuraande op die goudgeel sand
[Chorus]
G Gmaj7 C
En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
D Dsus D G C G
Ek weet dat jy die woorde sal verstaan
G Gmaj7 C Amin
Ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
D Dsus D G
En ek weet dit sou weer ân vonkel in jou oë bring
[Interlude]
G Gmaj7 C/E C G D
G Gmaj7 C Amin G D/F# Emin D C G
[Verse 3]
G Bmin C G
Ek dink vanaand aan jou, en aan die blou blou Kaapse berge
G Bmin C D
ân Sprokiesland in bleekwit op ân helder sterligaand
G D/F# Emin D C G
Ek dink aan waterpoele, wit proteas teen die hange
G C D G D7
Maar somtyds vir ân oomblik, net aan jou
[Chorus]
G Gmaj7 C
En ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
D Dsus D G C G
Ek weet dat jy die woorde sal verstaan
G Gmaj7 C Amin
Ja, ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
D Dsus D G
En ek weet dit sou weer ân vonkel in jou oë bring
[Outro]
G Gmaj7 C Amin G D
G Gmaj7 C Amin G D/F# Emin D C G
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Liedjie Vir Jou
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Jannie Du Toit
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión