×
×
5x
Tamaño
Altura
Auto-Scroll

Ek Skyn Heilig

Fokofpolisiekar

Cesar16 2 Fokofpolisiekar Ek Skyn Heilig

Te vinnig, te veel
Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee.
Wie sal vir my liefde maak?
Wie sal vir my liefde maak?
As die somer so lekker is, hoekom voel ek so 't?

Ek skyn,
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is

Geliefdes
Ons weet
Ons sal altyd na sy braaksel terugkeer.
Moenie so verbaas wees nie,
Gooi net 'n bietjie vet op die vuur.
Doos siek en melancholies.

Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is

Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.

Genade onbeskryflik groot
Ek is die Hel in
Bibber en beef die boere bedrieer
Die wêreld gaan jou haat my seun
As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak

Ek skyn
Ek skyn heilig, onder die straat lig
Onder die maan lig
Sê vir my as die rewolusie verby is

Ek bly verveeld en my bene is seer,
Ek staan voor jou deur en my kop klop.

Relacionados

Letras más leídas de Fokofpolisiekar

Inicia sesión para guardar esta canción en favoritos

Iniciar sesión