Almal is hier , my vriende en ek Ons sit en hou makitie op die vasmeer plek
tussen drome en reality
(*Selfde regdeur*)
Koor :
Met jou wondergom woorde en jou poison predekant en n tikieboks vol troos
langs n buite band en n boks vol boos in jou linker hand en n jerrykan
blues sing jy die stad aan die brand. Dis die wysie vir die meisie met die
twintig rand in die hartseer land , in die hartseer land.
(*Geniet dit..*)