×
×
5x
Tamaño
Altura
Auto-Scroll

Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie

Koos Kombuis

Sissywonga 5 Koos Kombuis Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie

Gister was jy my vriend gewees

Toe moes ek in  n dagblad lees
        
Jy t my skoonfamilie sleggese^
          
En jy wil al my spaargeld ook nog he^


Jou vierde vrou het jou so pas verlaat
jy wil nou nooit meer oor haar praat
Dik gerook van die goedkoop zol
Sit en stuur jy e-posse die wereld vol

KOOR:

O moenie huil nie, o moenie ween nie

O moenie dink jy is die enigste een nie

Jy was nog nooit rerig alleen nie
                                    
Jy was nog nooit in Langstraat as dit reen nie


Jy dink mos jy t vreeslik seergekry
Jy glo jy s al ou wat so ly
Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat
Die hele wereld suffer in  n doodloopstraat

Daar s orals moord en oorlog in die nag
Daar s commuters wat vir trein wag
Ken jy die hongersnood in Bangladesh?
Weet jy van mense wat in karre crash?

KOOR:

BRUG:

Jy t my een keer te veel teleurgestel

Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel

Die kampvuur le^ vol koue as
                                   
Daar s dooie kole waar ons vriendskap was


Die lug is nie net een soort blou nie 
Die heelal draai nie net om jou nie
Mo^re is mos nog  n dag
Jy t verniet gedink jy gaan laaste lag

KOOR:

Relacionados

Letras más leídas de Koos Kombuis

Inicia sesión para guardar esta canción en favoritos

Iniciar sesión