Jou Volla
Tono: Original
[Intro]
G
[Verse 1]
G
Bring jou volla want daars plek vir twee
C
dan nooi ek jou vir n koppie tee
G D
jy hoef niks te sê nie solank ek net vir jou kan kyk
G
as jy vir my jou liedjie bring
C
sal ek dit uit my hart uit sing
G D G
ja die vonkel in jou oë laat alles sommer beter lyk
C G
want jou glimlag doen dit jou glimlag doen dit vir my - aha
C D
kan ek saam met jou ry kan ek saam in jou volla ry
[Chorus]
G
want as jy lag
C
jy weet jy maak my dag
G D
dis al wat my deur die ure kry wat in die donker lê en wag
G
ooh as jy lag
C
die lig in jou oë so sag
G D
jy maak die wêreld n beter plek vir my
G
as jy lag
[Verse 2]
G
Die dimpels op jou wange maak my mal
C
dit laat my oor my eie voete val
G
ja die lyne om jou mond
D
dit laat my hart se ritme draai
G
ooh jy weet jy bly my skattebol
C
jy laat die bloed in my are stol
G D G
net een kyk en jy kan my met n veer omwaai
C G
want jou glimlag doen dit jou glimlag doen dit vir my - aha
C D
kan ek saam met jou ry kan ek saam in jou volla ry
[Chorus]
G
want as jy lag
C
jy weet jy maak my dag
G D
dis al wat my deur die ure kry wat in die donker lê en wag
G
ooh as jy lag
C
die lig in jou oë so sag
G D
jy maak die wêreld n beter plek vir my
G
as jy lag
[Instrumental]
C D C D
[Chorus]
G
as jy lag
C
jy weet jy maak my dag
G D
dis al wat my deur die ure kry wat in die donker lê en wag
G
ooh as jy lag
C
die lig in jou oë so sag
G D
jy maak die wêreld n beter plek vir my
G
as jy lag
G D
jy maak die wêreld n beter plek vir my
G D
n beter plek vir my
G D
n beter plek vir my
G
as jy lag
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Jou Volla
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Juanita du Plessis
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión