Pleister Vir My Hart
Tono: Original
[Intro]
F C A# F C
[Vers 1]
F
As ek jou vra
C
Om my hart te dra
A# C F C
Op die winde oor die velde n duisend dae
F
Sal jy die seer
C
Vir my bedoel, kan keer
A# C F C
Sal jy die mooiste drome hou vir my en jou
[Koor]
F
Gee my n pleister vir my hart
A#
Gee my n hart om vas te hou
C A#
Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
F C
Gee my n pleister vir my hart
F
Waar is daai plek wat ek onthou
A#
Ek bly nog wonder so oor jou
C A#
Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
F C
En bring n pleister vir my hart
[Vers 2]
F
Ek was geleer
C
As jou hart moet skeur,
A# C F C
Om die beste van jou hartseer te kan maak
F
Moet jy weer glo
C
En bid vir krag van bo,
A# C F C
Wat jou sal dra en jou sal hoor as jy dit vra
[Koor]
F
Gee my n pleister vir my hart
A#
Gee my n hart om vas te hou
C A#
Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
F C
Gee my n pleister vir my hart
F
Waar is daai plek wat ek onthou
A#
Ek bly nog wonder so oor jou
C A#
Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
C
En bring n pleister vir my hart...
[Brug]
F A#
Vanaand
C F A#
Eks so alleen ek mis jou elke aand
C F A#
Want as die donker om my hart kom vou
C F A# (C)
Wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou...
[Koor]
F
Gee my n pleister vir my hart
A#
Gee my n hart om vas te hou
C A#
Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou
F C
Gee my n pleister vir my hart
F
Waar is daai plek wat ek onthou
A#
Ek bly nog wonder so oor jou
C A#
Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry
F C
En bring n pleister vir my hart
F
En bring n pleister vir my hart
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Pleister Vir My Hart
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Lianie May
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión