Ware Vriende
Tono: Original
[Verse 1]
D
As die res van die wereld uitstap
G D
is jy die een wat omdraai vir my
D
as die paaie voor my dofraak
G A
is jy die een wat langs my sal bly
D
daar's niemand wat my beter ken
G D
niemand wat my beter verstaan
G A
saam met jou kan ek net wees wie ek is
D
waar ons okal gaan
[Chorus]
G D
Ware vriende sal ons bly
A D
dis die leuse tussen jou en my
G D
iemand soos jy sal ek nerens kry
A
ware vriende
G D
net soos vinkel vinkel en koljander
A D
die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
G D
jy hoor my as niemand anders oorbly
A D
vir altyd is ons saam aanmekaar gebind
[Verse 2]
D
Vir jare saam die pad geloop
G D
goed en sleg het ons saam gedeel
D
in ons harte die herinnering
G A
niemand sal dit ooit van ons kan steel
D
ek's hier vir jou soos jy vir my
G D
dag en nag, ek luister wat jy se
G A
daar's 'n goue draad wat loop deur ons verhaal
D
mag dit nooit 'n einde he
[Chorus]
G D
Ware vriende sal ons bly
A D
dis die leuse tussen jou en my
G D
iemand soos jy sal ek nerens kry
A
ware vriende
G D
net soos vinkel vinkel en koljander
A D
die een is soos die ander dis asof ons dieselfde dink
G D
jy hoor my as niemand anders oorbly
A D
vir altyd is ons saam aanmekaar gebind
G D A D x2
na na na na x4
G D
ware vriende sal ons bly
A D
dis die leuse tussen jou en my
G D
iemand soos jy sal ek nerens kry
A
ware vriende
G D A D
lalalalalala
D G
ware vriende sal ons bly x2
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Ware Vriende
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Juanita du Plessis
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión