Dans In Die Reen
Tono: Original
[Verse]
G
Ek kan nie vir jou verduidelik
G
Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
C
So staan 'n bietjie naby my
C
Kan jy my lippe lees?
[Verse]
G
Voel jy die musiek se ritme
G
Soos druppels op 'n sinkdak
G
Hoe jy aan my hart vat
C
Dis asof jy regdeur my kyk
G
Dis wat jy aan my doen
[Chorus]
G
Ek wil net dans, dans in die reën
C
Ek dans tot jy omkyk
C
Al dans ek alleen
D
Ons hoef nie te praat nie
D
Niks maak meer saak nie
G
Kom ons dans in die reën
[Verse]
G
Ek staan vas in hierdie oomblik
G
Mense stap verby my
G
Ek kan nie my oë kry
C
Om van joune weg te kyk
C
Ons praat mekaar se taal
G
Jy kom aangestap na my toe
G
Ek hoor hoe reën dit harder
G
Musiek word al hoe sagter
C
Dit is nou net ek en jy
C
En die druppels rondom ons
[Chorus]
G
Ek wil net dans, dans in die reën
C
Ek dans tot jy omkyk
C
Al dans ek alleen
D
Ons hoef nie te praat nie
D
Niks maak meer saak nie
G
Kom ons dans in die reën
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Dans In Die Reen
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Karlien van Jaarsveld
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión