Kom Laat Ons Sing
Tono: Original
Lied: Kom Laat Ons Sing
Sanger: Laurika Rauch
1ste Vers:
D G A D
Net soos 'n ongenooide gas
G A D
So sal die liefde jou verras
G A D
Ek het 'n wyse ou uil hoor sing
G D A D
Dis 'n tydelike ding
2de Vers:
Die liefde kom die liefde gaan
Eendag sal ek dit wel verstaan
Tot daardie dag sal ek onthou
Ek was baie lief vir jou
REFREIN:
D
Kom laat ons sing
G
Kom laat ons sing
A D
Dis 'n tydelike ding
D7 G
Later sal ek tog onthou
A D
Ek was baie lief vir jou
3de Vers:
Wat sal dit my
My dan baat
as ek jou altyd, altyd haat
Dis mos 'n tydelike ding
So het 'n wyse ou uil gesing
4de Vers:
Maar ek sal sing
Ja, ek sal sing
Van hierdie tydelike ding
Die liefde bring jou dalk plesier
As dit net 'n bietjie duur
REFREIN x 2
Ek was baie lief vir jou x 2
Inicio
Desde la mitad
Desde 2/3
Acordes de Kom Laat Ons Sing
Hacé clic en "Ver acordes" para detectar los acordes de la canción.
Relacionados
Top 20 de Laurika Rauch
Inicia sesión para guardar en favoritos
Iniciar sesión